HTS John Vorster leerders wys hul staal by die Brugboukompetisie
ADVERTISEMENT
BRUGBOUKOMPETISIE – PRETORIA-STREEK. Baie geluk aan Minieke Swart, Suzette Mullin en Xander Botha van HTS John Vorster wat aan die Brugboukompetisie (Pretoria-streek) deelgeneem het en tweede plek behaal het. Dit is ‘n baie groot prestasie en ons is baie trots op julle. Vanjaar se kompetisie is by die JV’s aangebied en dit was omtrent lekker om te sien wat elke span na die tafel toe gebring het.











