Laerskool Gene Louw kunstenaars skitter in kunskompetisie
ADVERTISEMENT
As deel van Durbanville se 200-jaar feesvieringe, het Durbanville Wine Valley ‘n kunskompetisie aangebied. Laerskool Gene Louw se leerders het ook aan die kompetisie deelgeneem en die volgende uitslae was behaal.
- Afdeling: Laerskole Individuele Kunsafdeling
- Kategoriewenners: Nicolaas de man en Luan Wessels.













