Laerskool Stulting Primary leerders het aan ‘n kunskompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary leerders Jani Wait, Elzé du Plessis en Lize Erasmus het onlangs aan ‘n kunskompetisie van die Kouga Munisipaliteit deelgeneem. Hulle ontvang elkeen ‘n pragtige sertifikaat vir hul deelname. Welgedaan!













