Laerskool Bastion Primary redenaars laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Laerskool Bastion se leerders weet hoe om hul sê te sê! Verskeie leerders dring deur na die volgende rondtes van hul onderskeie redenaarskompetisies:
ATKV Redenaars:
- Keanu Whittaker
- Juan Pienaar
Radikale Redenaars:
- Adrian Louw
- Anna Jones
- Elzine van der Linde
- Keanu Whittaker
- Juan Pienaar
Kansvatter:
- Nicole Abrahams
- Keanu Whittaker
- Phelokazi Ndzuta
- Linka Blomerus
- Juan Pienaar
- Matteo Botes
- Leanke van Schalkwyk
- Adrian Louw



















