Bethlehem Voortrekker leerder vaar uitstekend in die Heritage Festival
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bethlehem Voortrekker leerder Sipho Nwamba wat onder die top 3 geëindig het in die Afrikaans Eerste Addisionele Taal kategorie, by die Language and Heritage Festival.
![]()










