Nuwe leiers vir Laerskool Garsfontein
ADVERTISEMENT
Laerskool Garsfontein het hul nuwe leiers vir 2025 gekies, en stel hulle met trots voor: Baie geluk aan die volgende leerders Genevieve Vorster, Zeon du Toit, Mieke van Zyl, Ziaan Rostoll, Leané Serfontein, Berno Stopforth, Emke Kruger.
![]()










