HTS John Vorster leerder word as nuwe lid van die Junior Stadsraad (Pretoria) vir 2026/2027 verkies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Rowan Brink (Graad 10) wat as nuwe lid van die Junior Stadsraad (Pretoria) vir 2026/2027 verkies is. HTS John Vorster is opgewonde om te sien watter verskil hy gaan maak. Die JV’s staan agter jou! Sterkte en laat God jou lei in hierdie nuwe seisoen van jou lewe. Mooi so, Rowan!
![]()










