Laerskool Stellenbosch redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Stellenbosch het na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie deurgedring. Baie geluk aan:
- Hannah Kemp
- Simon Cruywagen
- Luc Kilian
- Nina Swanepoel










