Binnenshuise krieket prestasie vir Hoërskool Outeniqua
ADVERTISEMENT
Die vakansie het 3 leerders van Hoërskool outeniqua SA u18 kleure verwerf in Binnenshuise krieket:
- Wernich Cassell
- Hanno Swart
- Daniël du Preez
Die SA spanne was op ‘n toer vanaf Kaapstad tot in Oos London 4-12 Okt, en het op 7-8 Okt hier in George getoer en teen Eden uitnodiging spanne gespeel by die nuwe Triumph indoor sport arena.
Nog 13 Kwaggas het in hierdie Eden uitnodiging spanne gespeel:
- Juhann Stander
- Wynand Roeloffze
- Nathan Best
- Keaton Best
- Ruan Trump
- Devon vd Heever
- Dillon Dirche
- Marco Nel
- Ross Taljaard
- Matthew Coleman
- Diwan Uys
- MJ Botha
- Mariana Breedt (u19 oud-Kwagga)
Baie geluk, Kwaggas, ons is baie trots op julle almal!













