Spesiale seremonie vir Hoërskool Ben Viljoen se 1ste Dogtershokkiespan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ben Viljoen eerste dogtershokkiespan is vanoggend tydens ‘n spesiale seremonie in die skoolsaal aangekondig. Die eerste liga wedstryd vind op Saterdag, 23 April, plaas teen Hoërskool Ellisras en ons 0.14 dogtershokkiespan het aan elke speler ‘n roos oorhandig om hulle sterkte toe te wens vir die seisoen. Ons eerste dogtershokkiespan is:

Afrigter: Me Daniel Houy Jo-Mari Janse van Rensburg, Chanelle Smith (kaptein/captain), Lara Potgieter, Johané Geyser, Neo Mathunyane, Zelmari van Niekerk, Joané Lindeque, Michelle Greyling, Kagiso Kekana, Karabo Malau, Carina Steele, Marizelle Schoeman, Francesca Riphagen & Palesa Sedibane









