Hoërskool Duineveld leerders ingesluit in die Noord-Kaap Platteland Hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat ingesluit is in die Noord-Kaap Platteland-spanne wat aan die SASHOC streek-toernooie in die Paarl gaan deelneem. Ons is trots op julle!
o.18 (6–9 Julie):
- Milan van den Berg
- Nie-reisende reserwe: Koula Kotze
o.16 (2–5 Julie):
- Radene Losper
- Anlerie Roelofse
- Marquerite Swart
- Carla Uys
- Cara van Niekerk
Sterkte met julle voorbereiding en deelname – ons hou duimvas!
![]()










