Hoërskool Louis Trichardt bergfietsryers presteer aan die Limpopo XCC en XCO
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Louis Trichardt se bergfietsryers wat uitstekende prestasies gelewer het by die Limpopo XCC en XCO.
XCC Youth:
1. Elané Visser
2. Kristen Thompson














