Hoërskool Louis Trichardt Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Louis Trichardt Prysuitdeling:
Mijanke Venter & Thabang Maselesa – Sportdogter en Sportseun van die jaar
Pierre Nel – Die leierskap trofee
Fatima Patel – Beste Akademiese Prestasie Graad 9
Elmay Koen – Beste Akademiese Prestasie Graad 10
Renette Nel – Beste Akademiese Prestasie Graad 8
Anje Swanepoel – Die Finesse trofee
Enelo Mahundla – Beste Akademiese Prestasie Graad 12
Junel Joubert – Kultuurleerder van die jaar
Lize van den Berg – Beste Akademiese Prestasie Graad 11
Mieke Veldman – Triegie van die Jaar










