Hoërskool Louis Trichardt fietsryers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 18 Hoërskool Louis Trichardt fietsryers was opgeneem in die nasionale span wat van 20 tot 22 September by Hoërskool Wagpos aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem. Ons is ook besonders trots dat 9 van hulle verkies is tot die Limpopo-span! Dit is ‘n ongelooflike prestasie, en julle harde werk en toewyding is waarlik inspirerend. Ons weet dat elkeen van julle die Triegie-familie trots sal maak op die groot verhoog. Gaan gee julle beste, ons glo in julle!
Amelia Scheepers
Limpopo fietsryspan
Brendan Bruce
Nationals fietsryspan
Cara Bruce
Limpopo fietsryspan
Chrizette Odendaal
Limpopo fietsryspan
Danae Schuch
Nationals fietsryspan
Daniel Lee
Nationals fietsryspan
Elané Visser
Limpopo fietsryspan
Jacques du Preez
Limpopo fietsryspan
Leeanne van Heerden
Nationals fietsryspan
Liané Smit
Nationals fietsryspan
Matthew Lee
Nationals fietsryspan
Maxelo Baloyi
Nationals fietsryspan
Mikeila Scheepers
Nationals fietsryspan
Peroux du Preez
Limpopo fietsryspan
Renette Nel
Nationals fietsryspan










