Toekenningsgeleentheid eer vir Langenhoven Gimnasium
ADVERTISEMENT
Langenhoven Gimnasium is tydens die jaarlikse toekenningsgeleentheid van die Nasionale Senior Sertifikaateksamen van die WKOD, as die beste akademiese skool wat ook tegniese vakke aanbied, aangewys.

Op die foto verskyn van links na regs, mnr. Alan Winde(Premier van die Wes-Kaap), Stephanus Potgieter(Skoolhoof), mev. Debbie Schäfer (Minister van Onderwys Wes-Kaap) en mnr. Brent Walters(Hoof van Onderwys Wes-Kaap) tydens die ontvangs van die sertifikaat.









