ADVERTISEMENT
Laerskool Totius leerder Helgard Müller is gekies vir die Wes-Kaap Skaakspan om aan die SA Jeug Skaakkompetisie, in Polokwane, deel te neem.