Laerskool Totius seniorkoor in aksie
ADVERTISEMENT
Die Totius Terriërs van die seniorkoor het op Donderdag 27 Februarie 2025 saam met Panorama, DF Malan en Francois van Coke by ‘n heerlike kooraand opgetree.
![]()