Laerskool Totius spog met Hoogste Lof vir hul Afrikaanse gedigte
ADVERTISEMENT
Hierdie Totiusterriërs het tydens die afgelope Tygerberg Eisteddfod Hoogste Lof vir hulle Afrikaanse gedigte ontvang. Ons is baie trots op julle!
- Graad R: Niné Loubser – 90%
- Graad 3 (agter): Amelie van Heerden – 93% | Jesse Pienaar – 90%
- Graad 3 (voor): Seranti Seyffert – 90% | Bella Swanepoel – 93%
- Graad 7: Emmabelle Woodward – 91% | Nelia Gerber – 93%
![]()










