Laerskool Gene Louw leerder gaan aan die Jeugskaakkampioenskap deelneem
ADVERTISEMENT
Sophia Hagen is gekies om aan die 2024 Afrika-Jeugskaakkampioenskap (AYCC) te gaan deelneem. Sy sal Suid-Afrika op 15-23 Junie in Ekurhuleni, Gauteng, in die afdeling vir meisies o.12 verteenwoordig.
Sophia Hagen










