Laerskool Gene Louw leerders word in die WP-spanne ingesluit vir rugby
ADVERTISEMENT
Laerskool Gene Louw leerder Travis Eberhardt (links) is gekies vir die Westelike Provinsie se o.13 Cravenweek-span, terwyl Jude Arendse (middel) en Lian Potgieter (regs) vir die o.13 WP Akademie-span sal uitdraf.

Travis Eberhardt (links),Jude Arendse (middel) en Lian Potgieter (regs)









