Hoërskool Jim Fouché rugbyspelers wys hul staal in George
ADVERTISEMENT
Vyf rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché het aan die Southern Cape Sports Tours toernooi in George deelgeneem. Alhoewel gemengde welslae behaal is, het die seuns hul harte uitgespeel en waardevolle lesse geleer met die oog op die res van die seisoen.
* 42 seuns word na afloop van die toernooi in die “elite”-spanne ingesluit.
* Ruan Kruger, Rico Kellerman, Arno Smit en HJ Noeth word deur die toernooi se kommentators as deel van hul toernooispan gekies.















