Hoërskool Bultfontein
Hoërskool Bultfontein Gr 10 Landboubestuur leerders lê besoek af by aartappelproduksie
Die Hoërskool Bultfontein Graad 10 Landboubestuur leerders het besoek afgelê by aartappelproduksie. Dankie aan Lerich Fouche, Flip en Bertus Mienie wat leerders touwys gemaak ...Hoërskool Bultfontein sê dankie aan borge
Bulties 0.13 netbal wil graag al hul borge bedank vir die fantastiese borg. Ons waardeer julle ongelooflik baie!


