Laerskool Cradock Atletiek
ADVERTISEMENT
Laerskool Cradock bied op 11 en 12 Maart 2022 die OP Laerskole Atletiekkampioenskappe, op Cradock aan. Atletiekspan wat CLS by die OP Laerskole Atletiekbyeenkoms verteenwoordig is as volg:

v.l.n.r. (Agter) Anoyolo Lamani, Nadine Kramer, Olwais Mohammed, Nicola Jordaan, Tuane Taai, Mia Vorster, Willem van Aardt
Middel: Luan Moolman, Lienca de Klerk, Nicolaas van der Walt, Morne George, Adriano del Giudice, Francois Venter, David de Klerk,Voor: Vulari Jacobs, Lexie Fourie, Hanlo Moolman, Mienke Vermaak, Aokeelee Prince
Atletiekbyeenkoms EASTERN CAPE PRIMARY SCHOOLS MAINSTREAM AND LSEN ATHLETICS CHAMPIONSHIPS

Foto van atletiekspan is gestuur. Die interskole byeenkoms waaraan die atlete gaan deelneem is NIE OP-Kampioenskappe nie, maar die Oostelike Provinsie Laerskole Hoofstroom en LSEN Atletiekkampioenskappe, wat op 11 en 12 Maart op Cradock gehou word.









