Worcester -Noord Primêre Skool onder 11 sport toer na Vredenburg
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek het ons o. 11A Noordjies na Vredenburg getoer. Hulle het baie pret gehad en uitstekend in alle sportkodes gevaar.
Die uitslae is as volg:
Netbal:
– Wen Porterville 8-5
– Wen Springbok 12-8
– Wen Augsburg Gimnasium 15-4
Hokkie:
Meisieshokkie
– Wen Dirkie Uys 6-1
– Wen Curro Langebaan 10-0
– Wen Vredenburg 2-0
Seunshokkie
– Wen Dirkie Uys 3-1
– Wen Curro Langebaan 1-0
– Wen Vredenburg 1-0
Rugby:
– Wen Porterville 5-0
– Wen Langebaanweg 15-5
– Wen Vredenburg 20-0
Baie geluk aan elke Noordjie wat net hul beste op en van die veld af gegee het. Baie dankie aan die personeel, ouers en ondersteuners wat hierdie toer moontlik gemaak het. Ons is baie trots op ons o. 11 Noordjies en weet dat die res van die wintersportseisoen ‘n reuse sukses gaan wees.


















