Worcester-Noord Primêre Skool leerder word vir die Boland rugbyspan verkies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Worcester-Noord Primêre Skool rugbyspeler Deacon-Duane Willemse wat tot die o.13 Boland rugbyspan verkies is. Ons is baie trots op jou Deacon en wens vir jou en jou span alle sterkte toe met die voorbereiding vir die toernooi wat voorlê!










