Laerskool Durbanville leerder word in die WP-Cravenweek XV-span ingesluit
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville is nie net ‘n bietjie nie maar baie trots op Evan Hugo wat gekies is vir die WP-Cravenweek XV-span wat 29 Junie tot 4 Julie by Selborne College, in Oos-Londen gaan deelneem. Ons hou jou vordering met belangstelling dop Evan.










