Worcester-Noord Primêre Skool tweekamp atleet kwalifiseer aan die SA-kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Kikka Stander het op Saterdag, 24 Februarie, aan die Boland tweekamp kampioenskappe deelgeneem. Sy was een van die top ses Boland atlete en kwalifiseer dus om die vakansie aan die SA-kampioenskappe, te Bloemfontein deel te neem. Ons Noordjies staan bankvas agter haar en wens haar alle sterkte toe.










