Winelands Junior League Swemgala uitslae vir Worcester-Noord Primêre Skool
ADVERTISEMENT
Winelands Junior League Swemgala uitslae vir Worcester-Noord Primêre Skool. Baie geluk aan Joshua Geldenhuys en Levi Lategan met hul uitmuntende prestasies by die gala! Joshua se uitslae is as volg:
25m Vlinderslag – eerste
25m Rugslag – eerste
50m Borsslag – derde
100m Vryslag – derde
Levi se uitslae is as volg:
25m Rugslag – derde
50m Borsslag – vyfde
100m Vryslag – vierde
Albei swemmers het ongelooflike deursettingsvermoë en vaardigheid in die swembad getoon.










