Laerskool Volschenk leerders presteer aan die o.13 Eden-Muurbal Toernooi
ADVERTISEMENT
Grayson en Griffin Gschwend het aan die 0.13 Eden-Muurbal Toernooi deelgeneem waar tydens Grayson al sy wedstryde wen en die nr 1 posisie beklee. Griffen staan glad nie terug en beklee huidiglik die 3de posisie. (alhoewel hy 3 jaar jonger is).










