Laerskool Eureka skaakspeler presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Benja van Herden van Laerskool Eureka wat op 24 Mei 2025 aan die Spartan Bishops Interdistriks Skaaktoernooi deelgeneem het. Hy was in die Frances Baard o/12 span wat 2de in die Elite-afdeling geëindig het- uitstekend gedoen! Trots










