Hoërskool Outeniqua skaakspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die skaak spelers wat in die George Streekspan ingesluit is. Wel gedaan Kwaggas! Sterkte met die toernooie.
o.15 Georgespan
Links na regs: Hanko Scholtz, Marnu Marx, Liam de Waal Afwesig: Arno du Plessis, Handré Williams, Marsouw Meyer, Lea Prinsloo
o.17 Georgespan
Links na regs (agter na voor): Jacques Bezuidenhout, Ruben Ehlers, Danika Nel, Charlotte du Plessis Afwesig: Willem Breytenbach, Ruart Curlewis, Sachin Kruger, Heinrich Rossouw, Marius van Lill, Sian Mostert, Ashley Swanepoel
o.19 Georgespan
Links na regs (agter na voor): Willem Swanepoel, Andries Vermeulen, Benjamin Badenhorst, Ivan Koen, Wyatt May, Estee Bosch, Kevin Potgieter Afwesig: Kaelin Mollentze










