Tennisspanne sukses vir Laerskool Eureka
ADVERTISEMENT
Tennisspanne sukses by die Truida Kestell Tennistoernooi in Betlegem! Die eerstespan van Laerskool Eureka het glansryklik 1ste gekom in die A-afdeling, terwyl die tweedespan ‘n sterk prestasie gelewer het deur 3de te eindig in die B-afdeling.


















