Laerskool Eureka atlete presteer by die Jim Fouché se Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al Laerskool Eureka se atlete wat by Jim Fouché se Atletiekbyeenkoms deelgeneem het! Die volgende leerders het ons skool trots verteenwoordig:
Walter Coetzee, Diederick Jankowitz, Lané Clark, Zö-Phia de Kock, Miané Rheeder, Dihan de Villiers, Arno Botha, Melinda Otto, Seemo Tindleni, Ava Terblanche, Layla-Mae Dreyer en Angelique Brodrick.
Uitslae:
- Melinda Otto – 4de in 80m en 6de in 110m
- Seemo Tindleni – 8ste in 70m hekkies
- Walter Coetzee – 7de in verspring
Met 42 skole en sowat 1200 atlete wat deelgeneem het, is hulle ongelooflik trots op elkeen van julle!










