Hoërskool Die Wilgers atleet spring twee silwermedaljes los by die COSSASA Spele
ADVERTISEMENT
Jean-Jacques Ellis van Hoërskool Die Wilgers het van 23 tot 28 Augustus 2025 in die driesprong- en verspringitems aan die COSSASA Spele in Lobamba, Eswatini (Swaziland) deelgeneem. Hy spring twee silwermedaljes los! Baie geluk, Jean-Jacques!











