Hoërskool Jim Fouché hoofspring afrigter se hoogte laat die skare juig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché hoogspringafrigter, Elfred Fleischman, wat die naweek die ASA SA Atletiekkampioenskappe se Mans o.23 hoogspring gewen het met ’n indrukwekkende hoogte van 2.00 m.Ons is ongelooflik trots op jou prestasie Elfred, baie geluk!









