Laerskool Eureka leerders presteer by die Laerskool De Aar o.13 Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk Laerskool Eureka met julle fantastiese prestasie by die Laerskool De Aar o.13 Tennistoernooi.
Seuns: 1ste plek
Dogters: 1ste plek
Baie geluk aan al julle spelers – julle het ongelooflik presteer.










