Laerskool Eureka ruiter presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Hierdie is ‘n groot prestasie, Amé! Baie geluk met jou tweede plek in die kinderruiter-afdeling by Fauresmith! Julle het die 205,3 km dapper aangepak en dit is wonderlik om te sien hoe jy jaar na jaar vooruitgaan. Ons is regtig trots op jou!










