Laerskool Eureka hokkiespelers gekies vir Noord-Kaap hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Eureka is ongelooflik trots op die hokkiespelers wat gekies is vir die Noord-Kaap hokkiespane! Julle harde werk, toewyding en spanbougees het vrugte afgewerp – geniet elke oomblik van hierdie besonderse prestasie!
o.12A:
- Suné Meyer
- Ammelie Snyman
o.13B:
- Thané Rost
o.13A:
- WJ Faber
- Karli de Klerk
- Rianné Pope
![]()
![]()










