Die Hoërskool Wonderboom atleet gekies vir die Gauteng Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Nathan Collins O/15 wat gekies is vir die Gauteng Atletiekspan wat gedurende die vakansie gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Die Wonnies is baie trots op die prestasie waar hy gaan deelneem op ‘n nasionale vlak.











