Die Hoërskool Wonderboom leerders ontvang pryse by die Wetenskap Olimpiade 2023
ADVERTISEMENT
Die Wetenskap Olimpiade lok elke jaar net meer en meer deelnemers. Vanjaar se pryse is ‘n kontantbedrag en die wenners in elke kategorie is as volg:
- Junior Kategorie:Marnus Lezar
- Senior Kategorie:Armand Cilliers
Baie geluk aan die twee wetenskaplikes. Die Hoërskool Wonderboom hoop dat hulle ‘n aansporing vir al die Wonnies sal wees om in die toekoms steeds deel te neem.
![]()









