Hoërskool Diamantveld Rekeningkunde Olimpiade deelnemers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jana Cronje wat deelgeneem het aan die Noord-Kaap en Vrystaat SAICA Rekeningkunde Olimpiade. Jana het tweede geëindig in die Frances Baard distrik. Baie geluk met die uitstekende prestatsie Jana! Hoërskool Diamantveld is trots op jou.










