Hoërskool Oos-Moot leerders behaal uitstekende Rekeningkunde Olimpiade uitslae
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Oos-Moot Gr 10 leerders het deelgeneem aan die Proverto Nasionale Rekeningkunde Olimpiade en die volgende uitslae behaal:
Jessica Westfall 73%
Devin Peuckert 73%
Heinrich Kok 77%
Baie geluk met hierdie mooi prestasies, ons is trots op julle.













