AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Monument Primary Head Prefects 2026

  • STADIO announced as official supplier to SA Rugby

  • Kleurepret by Laerskool Bellville-Noord

  • Laerskool CR Swart Hoofleiers vir 2026

  • Laerskool Randhart sê dankie


Gauteng PretoriaHoërskool WonderboomPTA NorthRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Die Hoërskool Wonderboom 2023 prysuitdeling wenners

Die Hoërskool Wonderboom 2023 prysuitdeling wenners

By Karien Frans
10th January 2024
414
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die Hoërskool Wonderboom 2023 prysuitdeling wenners.

Dux leerder Jonathan Rossouw:

Die Albert Morland trofee vir beste prestasie op Kultuur Gebied 2023. Die trofee word jaarliks toegeken aan die seun of dogter in enige graad, wat die beste prestasie op Kultuurgebied behaal het. Neem asseblief kennis dat Veelsydigheid die meeste gewig dra en sterk beklemtoon word. Esrie Venter leerder ontvang die trofee vir die volgende veelsydige deelname en prestasies:

  • Beeldende Kuns:Sy lewer kunswerke tydens die AKV Kunswedstryd, die Wonnie Kaleidoskoop asook die Centurion Kunswedstryd waar sy ‘n A+ verwerf.
  • Redenaars: Sy neem deel aan Wonnie Kaleidoskoop, AKV Kunswedstryd, Radikale Redenaars, Oppi-Tong Af en ATKV Redenaars. Tydens die Centurion Kunswedstryd word sy aangewys as die afdelingswenner. Tydens die Kansvatter Redenaars dring sy deur na die semi-finaal. Tydens Artistatue Redenaars eindig sy in die 6de plek tydens die Nasionale Finaal.
  • Public Speaking: Tydens die Wonnie Kaleidoskoop is sy die algehele wenner van die kategorie. Sy neem aan die AKV Kunswedstryd se Public Speaking deel. Tydens die Centurion Kunswedstryd word sy as afdelingswenner vir Public Speaking aangewys en sy ontvang die trofee vir “ Best Public Speaker Highschools”.
  • Voordrag/Drama: Sy neem deel aan onvoorbereide lees tydens die Centurion en AKV Kunswedstryde waar sy ‘n A++ simbool ontvang. Sy doen ook ‘n monoloog tydens die Centurion Kunswedstryd en Wonnie Kaleidoskoop. Sy neem aan die produksie NOSTALGIE deel wat in die Unisa Kleinteater deur Wonnie Drama aangebied is.
  • Fotografie: Sy neem aan die afdeling Fotografie tydens die Wonnie Kaleidoskoop deel sowel as die Centurion Kunswedstryd waar sy ‘n A+ simbool ontvang.
  • Skryfwerk: Tydens Wonnie Kaleidoskoop neem sy aan Afrikaanse en Engelse skryfwerk deel en sy ontvang ‘n A++ .
  • Vokaal: Sy is deel van die Skoolkoor wat aan die AKV Kunswedstryd, waar die koor ‘n Goue Medalje ontvang en die Tshwane Youth Arts Festival waar die koor in die Staatsteater optree. Tydens die Centurion Kunswedstryd ontvang sy ‘n A+ simbool vir Sang en tydens die Wonnie Musiekblyspel vertolk sy die rol van Mother Gothel in Tangled.
  • Ander: En asof al dié reeds genoemde deelname nie genoeg verskeidenheid en prestasie is nie, neem sy tydens die Wonnie Kaleidoskoop ook deel aan die afdeling Koekversiering waar sy ‘n A++ simbool ontvang.

Jan Cloete trofee vir Sportman Van Die Jaar 2023. Hierdie toekenning is die hoogste sport toekenning wat aan ‘n seun in enige graad gemaak word, wat die Veelsydigste Sportprestasie behaal het. Dit sluit alle sportsoorte Binne Skoolverband in en deelname en prestasie word in aggeneem. Jonathan Rossouw neem aan die volgende sportsoorte deel:

  • Atletiek: Hy is lid van die Interhoërspan en verwerf Halfkleure vir Atletiek. Hy ontvang ‘n brons medalje vir Hoogspring seuns 0.19.
  • Krieket: Hy speel vir die 2de krieketspan en die span wen 4 uit hul 6 wedstryde.
  • Tennis:  Hy speel vir die Eerste Tennisspan en is die Kaptein van die span wat as Ligawenners uit die stryd tree. Hy verwerf Halfkleure vir Tennis en ontvang die trofee vir die Beste Seuns Tennisspeler van 2023.
  • Tafeltennis: Hy speel vir die Eerste tafeltennisspan en is ook die Kaptein van die span. Hy verwerf Erekleure vir Tafeltennis en ontvang die trofee vir die Beste Senior Tafeltennisspeler van 2023.
  • Jukskei: Hy speel in die Eerste span en is die kaptein van die span.Hy verwerf Erekleure vir Jukskei en ontvang die trofee vir Beste Seuns Jukskeispeler 2023. Hy verteenwoordig Gauteng Noord by die Bondedag  en word gekies vir die SA span verkies.
  • E-sport:    Alhoewel hy nie hierdie sport nie self beoefen nie, en dit dus nie vir hom punte op die Sportman tabel kan inbring nie, noem ons dit om sy betrokkenheid te bevestig. Hy tree by alle Ligawedstryde as Tegniese beampte op.

Jonathan Rossouw

Die Corlia Ludick trofee vir die Sportvrou Van Die Jaar 2023. Hierdie toekenning is die hoogste sport toekenning wat aan ‘n dogter in enige graad gemaak word, wat die Veelsydigste Sportprestasie behaal het. Dit sluit alle sportsoorte Binne Skoolverband in en deelname en prestasie word in aggeneem. Zandi Pretorius neem aan die volgende sportsoorte deel:

  • Swem:  Sy is lid van die Interhoër Swemspan en ontvang Halfkleure vir Swem.
  • Hokkie:  Sy speel vir die Eerste Hokkiespan en is ook die Kapteine van dieDolfyne. Onder haar leiding eindig die span 2de in die liga en hulle dring deur na die Kleinskole Noordvaal. Sy ontvang ook Erekleure vir Hokkie en die trofee vir die Beste Senior Hokkiespeelster.
  • .Sagtebal: Sy speel vir die Eerste Sagtebalspan en ontvang Halfkleure. Die span kwalifiseer vir die uitspele en verwerf ‘n Silwer medalje by die uitspele..
  • Krieket: Sy is lid van die Eerste Meisies Krieketspan.

Zandi Pretorius

 

TagsToekennings
Previous Article

Hoërskool Zwarkop leerder behaal S.A Yshokkiespan

Next Article

Laerskool Swartkop hokkiespanne vaar puik in Hokkie ...

Share:

Related articles More from author

  • East RandGauteng JohannesburgHoërskool JeuglandRegional News

    Hoërskool Jeugland Spesiale Toekennings 2023

    15th January 2024
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust prysuitdeling 2022

    2nd November 2022
    By Karien Frans
  • Eduplex SchoolGauteng PretoriaPTA NorthRegional News

    Eduplex Hoërskool Prestasies word vereer

    7th November 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool Prysuitdeling 2025

    22nd October 2024
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool Die WilgersPTA EastRegional News

    Hoërskool Die Wilgers gee erkenning aan hulle top presteerders vir 2024

    25th October 2024
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Laerskool Randhart ontvang spogtoekennings by die Ekurhuleni-Suid-toekenningsgeleentheid

    14th February 2025
    By Andreneza Damonse

  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    HS Duineveld se leerders verkies vir provinsiale hokkie- en netbalspanne

  • Laerskool BerglandLowveldMpumalangaRegional News

    Laerskool Bergland learners chosen for the 2023 Mpumalanga Hockey Teams

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    CMC 2 Athletics Meeting hosted by Aliwal North Primary School

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us