Interhuisatletiek prestasie vir Laerskool Courtrai leerders
ADVERTISEMENT
Na afloop van Laerskool Courtrai se interhuisatletiek is die volgende atlete as bekerwenners aangewys:
- Ellené Markram (graad 4) Veld – beste individuele prestasie
- Alisa Visser (graad 4) o.10 beste dogtersatleet
- Isak Swanepoel (graad 7) Baan – beste seunsatleet (o.11 – o.13 meeste punte), Veld – beste seunsatleet (o.11 – o.13 meeste punte), asook Victor Ludorum.
- Andreas Louw (graad 4) o.10 beste seunsatleet
- Mia Janse van Noordwyk (graad 7) Veld – beste dogtersatleet (o.11 – o.13 meeste punte), Baan – beste dogtersatleet (o.11 – o.13 meeste punte),
- Baan – beste individuele prestasie, asook Victrix Ludorum.
Vlnr: Ellené Markram, Alisa Visser,Isak Swanepoel, Andreas Louw,Mia Janse van Noordwyk, Victrix Ludorum.










