Primêre Skool Naudeville is trots op hul SA atletiek Kampioene
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op ons 3 Naudie-atlete wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem het – julle is regte kampioene!
- Dean Louw behaal ’n 13de plek in Diskus (Seuns o.12)
- Dawie Viljoen behaal ’n 9de plek in Diskus (Seuns o.13)
- Amo behaal ’n 9de plek in Verspring (Dogters o.12)
Julle maak ons Naudies ongelooflik trots!










