Sagtebal dogters maak Die Hoërskool Wonderboom trots
ADVERTISEMENT
Sagtebal dogters maak Die Hoërskool Wonderboom trots! Hierdie drie dogters is tot provinsiale spanne verkies! TSA Provinsiale Span!
- Baie geluk aan Karla van Loggrenberg wat verkies tot die o.15 “Kgodiso Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in Kwazulu-Natal
- TSA Provinsiale Span: Baie geluk aan Elzine Bouwer wat verkies tot die o.15 “White Sox Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in Kwazulu-Natal
- TSA Provinsiale Span: Baie geluk aan Leane Erasmus wat verkies tot die o.15 “Red Sox Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in Kwazulu-Natal
Elzine Bouwer
Karla van Loggrenberg
Leane Erasmus










