Hoërskool Nelspruit Matriekuitslae 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Nelspruit se 229 matrikulante van 2023 spog met ‘n 100 persent slaagsyfer, 282 A-simbole en 375 B-simbole.
Baie geluk aan die volgende leerders wat vier en meer onderskeidings met hul eindeksamen ontvang het. Hierdie onderskeidings is ‘n bewys van harde werk en toewyding. Ons is baie trots op die klas van 2023 met hulle puik uitslae!
Top presteerders:
- Alexis Rheeder
- Andeon Pringle
- Anine Farrel
- Anzel van der Walt
- Cayden Leppan
- Danielle Bothma
- Dian de Klerk
- Dian Venter
- Egan Grobler
- Hugo Smit
- Ilané Smit
- Jeané Henning
- Keathan du Plessis
- Kaaylee Ferreira
- Letha Janson
- Liza Annandale
- Lize Oosthuizen
- L’Marie Rossouw
- Lorraine van Wyk
- Megan Wiehan
- Melandré Swanepoel
- Naomie Rousseau
- Neelsie van Dyk
- Niandi Coetzee
- Nina Venter
- Réhan Radley
- Ruben Lorist
- Stefanie Venter
- Terblanche de Kock







































