Laerskool Stulting Primary het afskeid geneem van twee van hul geliefde onnies
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary het 20 September afskeid geneem van twee van hul geliefde onnies… Juffrou Shene Coertze en Meneer Tiaan Muller, ons gaan julle baie mis. Ons wens julle alles wat mooi is toe vir die toekoms!
![]()










