Hokkie prestasie vir Laerskool Louis Leipoldt
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Stephane Aderne van Laerskool Louis Leipoldt wat in die Northern Blus Primary o/13 B dogtershokiespan ingesluit is. Welgedaan Stephane met hierdie puik prestasie.
![]()