ADVERTISEMENT
Laerskool Louis Leipoldt landloop atlete is gekies vir die Noord-Gauteng span. Hulle gaan op 16 September 2023 deelneem aan SA’s in Gqeberha.